Ek wil vandag met julle gesels oor bekommernisse. Die slim mense sê dat 99% van al die dinge waarvoor ons bang of bekommerd is nooit gebeur nie! Kom ons kyk na wat die Bybel hieroor sê.
Lees meerMoenie dwaal nie
Ek let hierdie week weer eens op hoe baie mense mislei word deur vals predikers… Dit bewys maar net hoeveel mense daar is wat nie die Woord van God lees nie, maar eenvoudig aanvaar wat iemand anders daaroor sê as die waarheid!
Lees meerRedding is nog steeds beskikbaar
Die Here hou aan vir my wys dat die wegraping naby is en dat daar mense is wat nog nie gereed is nie…
Lees meerGlo u God of Glo u in God?
Ek is absoluut versot op getuienisse waar Jesus vir ons wys “Hy kan en Hy SAL!” Dit bewys sonder enige twyfel dat ons ‘n LEWENDE liefdevolle God dien! Prys Sy Naam!!
Lees meerEendag sal ons weet!
Iemand het die volgende stukkie op Facebook gepos en ek het dit so treffend gevind, dat ek dit met julle wil deel. Die oorspronklike skrywer is Ian Smit. Baie dankie aan jou vir hierdie juweel van ‘n boodskap!
Lees meer