Kom ons begin deur eers te kyk presies loterye en dobbel is. Beide dobbel en loterye kan gedefinieer word as ‘n poging om met geld te waag in ‘n poging om die geld te vermenigvuldig. In beide gevalle gaan dit oor ‘n beslissing wat oor mense gemaak word en waaroor hulle geen beheer het nie. Met ander woorde, beide dobbel en loterye het niks met enige iemand se kundigheid of vermoë te doen nie. Dis uit en uit ‘n gelukspel.
Lees meerWat sê die Bybel omtrent pornografie?
Pornografie is vandag multimiljoen rand industrie en die aanvraag daarna is gastronomies! Dis een van die mees gesoek te onderwerpe op enige Internet soek enjin en ook een van die grootste geldmakers…
Lees meerBehoort Christene dokters te besoek?
Daar is sommige Christene wat glo dat die ontvangs van mediese behandeling ‘n gebrek aan geloof in God beteken en daarom sal verhoed dat God daardie persoon genees. Kom ons kyk wat sê die Woord van die HERE hieroor.
Lees meerWat sê die Bybel omtrent Aborsie?
Die Bybel spreek nêrens die vraag omtrent aborsie spesifiek aan nie. Maar daar is talle verse in die Skrif wat dit absoluut duidelik maak wat God se siening van aborsie is. Dit is hierdie leiding wat ons gaan gebruik om hierdie vraag te beantwoord.
Lees meerJy het jou eerste liefde verlaat
Liewe lesers, ek het ‘n baie belangrike boodskap vir julle vandag en ek wil hê julle moet met aandag lees, want dis belangrik. Die HERE het hierdie boodskap uit verskeie oorde aan my bevestig en dit is dat die HERE baie, eintlik UITERS, teleurgesteld is in Suid Afrika. Toe Angus Buchan sy “It is time” […]
Lees meer