Ons almal sondig een of ander tyd, selfs al is jy ‘n Kind van God en al beklee jy ‘n vername posisie. Owerspel en moord : Beroemde Koning skuldig! Laasgenoemde klink soos ‘n koerant opskrif, maar dit is nie. Alhoewel die gebeure waar is, het dit baie lank gelede gebeur! In 2 Samuel 11 en […]
Lees meerNeem afskeid van sonde
Hoe maklik vergeet ons as geredde Christene waaroor die bekering gaan… Hoe maklik luister ons nie na satan se leuens en dan val ons terug nie! Dis om die rede dat ek julle vandag terug gaan vat na die basiese beginsels van Christen wees. “Back to the basics” soos die Engelse dit noem! Ek besef […]
Lees meerAs slegte dinge gebeur
Die Here stap sowaar ‘n wonderlike pad met elkeen van ons! Ons sien dit weinig raak, want ons is so opgesweep in die nou en ons laat so toe dat ons emosies in die pad kom, dat ons nie die wonderlike gawes raak sien wat God ons gee nie. Die teksvers vandag is Handelinge 27. […]
Lees meerWat beteken dit om te wandel deur die Gees?
Wat beteken dit om te wandel in die Gees? Eerstens beteken dit om jou lewe reg te kry en jou lewe te leef in ooreenstemming met die Wil van die Vader, maar dis meer as dit. Kom ons kyk! In Galasiërs 5:16-17 gee die Bybel vir ons die eerste antwoord “[16] MAAR ek sê: Wandel […]
Lees meerHoe om te bid
Hoe bid mens? Dit mag miskien na ‘n dom vraag klink, maar tog sukkel ‘n baie groot persentasie van Christene met hierdie probleem. Mense is bang om te bid, want hulle dink hulle gebede is nie goed genoeg vir die Koning van die Heelal nie! Jy dink later allerhande verskonings uit net om nie te […]
Lees meer