God se reëls vir ons lewens

Ons almal het tog seker een of ander tyd in ons lewe ‘n speletjie of twee gespeel. Hetsy wegkruipertjie as kind of een of ander vorm van bord of elektroniese speletjie. Alle speletjies het spel reëls wat gehoorsaam moet word. In sommige gevalle word die reëls op die speler afgedwing. Het u al gedink wat […]

Lees meer

Maak jou weë reguit voor die Heer

Vandag se boodskap is bedoel vir die sondaars; die wat nog nie gereed is om Hemel toe te kan gaan nie. Dis heel moontlik nie die boodskap wat julle in julle kerke sal hoor nie, omdat baie kerke hulle weerhou daarvan om te preek oor sonde, vergifnis en heiligmaking. Hulle is bang hulle verloor lidmate. […]

Lees meer

Ken Jesus jou?

Die Here lê dit vreeslik op my hart om hierdie verduideliking vir julle te skryf, so laat ons begin! Elke slag as daar van die wegraping gepraat word, dan word daar gesê dat ons gereed moet wees, want ons weet nie wanneer die Meester van die Huis gaan terugkom nie. Daar het ook al verskeie […]

Lees meer

Die Besem Bestuurder

So nou en dan kry ‘n mens ‘n regte juweeltjie per e-pos. Iemand het hierdie getuienis vir my gestuur en ek voel dat ek dit hierdie week met julle moet deel. Julle sien, ons kla so graag oor alles; baie keer sonder rede en nadat ek hierdie stukkie gelees het, het ek die Here gedank […]

Lees meer