Kom ons begin deur te kyk wat vas is. Om te vas beteken om jou oë van die wêreld af weg te neem vir ‘n tydperk soos vooraf ooreengekom tot ere van God. Ek weet dat hierdie stelling nie nou sin maak nie, maar lees gerus verder! Daar is verskeie sienings oor vas. Sommige beperk […]
Lees meerGetuienis – Saam met Jesus in die Hemel.
Ek het toevallig op die volgende getuienis afgekom wat vir my so treffend was, ek moes dit net met julle deel. Die getuienis gaan oor ‘n 65 jarige man wat onder verdowing op die operasie tafel gesterf het, vir Jesus ontmoet het en daarna teruggekeer het om dit wat hy ondervind het met die wêreld […]
Lees meerWat is fout met ons kerke?
Ons leef in ‘n wêreld wat rebelleer teen sy Skepper! Die ontheiliging van die Sondag, die toename van pornografie, geweld en misdaad en die morele verval herinner ons daagliks dat ons in ‘n sondige wêreld leef wat vergeet het van God… Dit laat ons wonder wat dan fout is met die kerk dat dit deesdae […]
Lees meerHoe bid ek
Mense vra baie keer vir my: hoe praat ek met Jesus? Vir baie van julle kan dit na ‘n dom vraag klink, maar ek kan julle verseker dat daar baie mense is wat in die stilligheid wonder oor hierdie vraag. Mense praat nie graag oor hoe hulle bid nie, want hulle is bang hulle word […]
Lees meerVertrou op die Here, Altyd!
Een van die lekker dinge van hierdie Internet Blog bestuur is om te hoor van die veranderinge wat God deur Suiderkruis in mense se lewens maak. Ek sit partykeer hier en huil van blydskap oor nog ‘n siel wat uit satan se afskuwelike kloue ontsnap het! Dan prys ek die Here vir die kennis wat […]
Lees meer