Vandag gaan ek met julle die Krone vir Getroue diens behandel. In kort gaan dit oor die krone wat ons geredde kinders van die HERE gaan ontvang kort na die wegraping vir ons diens op aarde. Om hierdie krone te kan ontvang, moet ons onsself beywer om dié weke te doen wat vir die Here […]
Lees meerPROFETIESE BOODSKAP – Sonder liefde sal jy nie geneem word in die wegraping nie
Jesus, ek wil bid dat U ons sal toerus met eerlikheid sodat ons na onsself kan kyk soos U na ons kyk. Help ons om daardie deel van ons harte te ontbloot wat ons vir almal behalwe vir U, HERE, wegsteek. Mag U vrede en U liefde almal wat hierdie boodskap lees bedek. AMEN! Vandag […]
Lees meerDaardie gevoel van totale moedeloosheid
Dankie Jesus dat U ons red van alle euwel. Amen! Het jy al ooit wakker geword in die oggend en gevoel soos ‘n totale mislukking? Jy voel dat alles wat jy aanpak of al aangepak het in die verlede ‘n vernederende terugslag is. Jy voel soos iemand wat niks werd is nie en dat jy […]
Lees meerDie wil van die Vader
Jesus, help ons om U wil in ons lewens te sien en help ons om te verstaan dat alles wat U doen, U dit uit liefde vir ons doen en nie om ons te straf nie. Amen! Dis verbasend hoe baie mense aan Godsdiens dink as ‘n stel reëls wat gevolg moet word… ‘n Soort […]
Lees meerWil jy Jesus duidelik hoor?
Dankie Jesus dat U ons oë en ons harte oopmaak vir die dinge wat ons weerhou daarvan om naby aan U te kan wees. Gee ons die krag en die genade om net vir U te wil lewe en om selfs ons eie wil daarvoor opsy te skuif vir U. Amen! Liewe lesers, as jy […]
Lees meer