Suider Kruis Logo

  • Tuisblad
  • Boodskappe
    • Alle Boodskappe
    • Belangrike Artikels
    • Bybelstudie
    • End Tyd
    • Getuienisse
    • Openbaring Verduidelik
    • Profesieë
    • Vrae oor die Wegraping
    • Wat sê die Bybel
  • Boeke
  • Nuusbrief
  • Inligting
    • Wie is ons?
    • Suiderkruis USB Stokkie
    • Privaatheidsbeleid
  • E-Pos Ons!
  • Menu
Home » Boodskappe » Alle Boodskappe

As jy maar net kon sien wat Ek sien

Posted on 30 Julie 20179 Desember 2018 by Pastoor Nico Visagie

Ek wil vandag bid en vra vir wysheid, liewe HEER. Ek wil vra dat U ons die krag sal gee om aan U hand vas te hou, ongeag wat gebeur en dat ons net op U sal vertrou. Amen! Iemand het die week vir my die volgende rema boodskap gestuur: “Hou vas, Ek is by […]

Lees meer→

Hoe ons gedagtes ons kan isoleer van die werklikheid

Posted on 26 Julie 20179 Desember 2018 by Pastoor Nico Visagie

HEER, U is die geneesheer en U weë is altyd perfek. Ek wil vra dat dat U ons die gawe van vertroue gee sodat ons ons lewens totaal in u hande sal kan plaas. Amen! Hoe baie keer wil ons nie ons naasbestaandes help nie en hier kan ek van persoonlike ondervinding praat! Party mense […]

Lees meer→

Oorkom afleiding en ontmoediging

Posted on 23 Julie 20179 Desember 2018 by Pastoor Nico Visagie

My HEER, ons het u nodig om te oorleef in hierdie wêreld en om te kan doen waarvoor ons gestuur is. Die vyand is te slim en ons is te swak. Gee ons asseblief die krag wat ons nodig het om te kan sien wanneer ons aangeval word en die krag om te kan uitroep […]

Lees meer→

‘n Lewe in afhanklikheid van die Here

Posted on 19 Julie 20179 Desember 2018 by Pastoor Nico Visagie

Mag die HERE julle harte vandag aanraak met sy wysheid sodat ons die eie ek kan afsweer vir ‘n lewe wat geheel en al afhanklik is op die HERE se wysheid en Sy beste oordeel. Ons lewens is ‘n boek vol verkeerde keuses en besluite wat op eie wil gemaak is en so raak ons […]

Lees meer→

Jesus leer waar woede vandaan kom

Posted on 16 Julie 20179 Desember 2018 by Pastoor Nico Visagie

Die HERE seën jou liewe leser, daarom wil ek vandag begin met ‘n gebed: “Liewe HEER, U is so sag en verstandig teenoor ons. Help ons om net so ‘n sagte hart te hê en om nie so bekommerd te wees oor die sorge van die lewe en ons eie lewens agendas nie. Help ons […]

Lees meer→

Post navigation

« Vorige 1 … 148 149 150 151 152 153 154 155 156 157 158 … 161 Volgende »

SOSIALE MEDIA

 

NUUSBRIEF

Teken aan op ons nuusbrief om ons boodskappe per e-pos te kan ontvang! Aantekening is gratis!

SKENKINGS

Skenkings kan na die volgende bank rekening gemaak soos die Gees u lei om te doen.  Skenkings is nie verpligtend nie. Enige bedrag is welkom.

  • Bank: Capitec Bank
  • Rekening Nommer: 1752436448
  • Tak Kode: 470010
  • Rekening Tipe: Spaar
GEEN KOPIEREG! Die werk hier op die Suiderkruis webruimte is ‘n werk van die HERE en is daarom gratis beskikbaar. Die inhoud van hierdie webruimte mag gekopieer word en selfs kommersieel versprei word met of sonder erkenning aan Suiderkruis.
Vertaal / Translate »