Jesus sê vir sy dissipels in Lukas 17:1 dat dit onvermydelik is dat die struikelblokke kom. Hierdie woorde is vandag net so waar soos dit daardie tyd was. In Afrikaans het ons die gesegde “ons hoop vir die beste, maar die slegte kom vanself!”
Lees meerJesus kom vir ‘n Gees Vervulde bruid
Vandag se boodskap gaan ek vir julle bring volgens die gelykenis van die saaier. ‘n Saaier het gekom en die goeie saad van God se verlossingsplan in u lewe gesaai.
Lees meerAs ons God se reëls veronagsaam
Die Bybel is vir ons gegee as ‘n handleiding om te gebruik ingeval ons nie meer weet nie. Baie mense lees mos nie meer die Bybel nie, want dis outyds!
Lees meerHoe satan ons tekortkoming teen ons gebruik
Dis skrikwekkend om te sien hoeveel mag ons vir satan oor ons lewens kan gee… Die egste is dat baie van ons dit nie eers agterkom nie!
Lees meerDie Verhaal van Job
Vandag gaan ek met julle stil staan by die boek van Job. Ons almal ken sekerlik gedeeltes van die verhaal.
Lees meer