Jesus, ons is so bewus van ons tekortkominge. Vergewe ons en gee ons die wysheid sodat ons nie sal vaal nie. Amen!
Lees meerWaarskuwing aan alle Christene
Ek weet dat daar van julle is wat dit kan aanvoel… Ons gaan Jesus binnekort sien en Hy GAAN weer kom om Sy Bruid te kom haal!
Lees meerDie tyd is amper om!
Ek hoef seker vir niemand te sê hoe naby ons aan die dag van die HERE is nie. Ongelukkig is daar net so baie van julle wat vreeslik nuuskierig is oor die manier hoe dit gaan afspeel en is julle baie ongeduldig as dinge nie gebeur soos julle gelees het nie.
Lees meerAlles behoort aan die Here
Ek let die laaste ruk op hoe ‘n gejaag na geld die wêreld geword het… Geen aandag word gegee om God te dank vir wat ons het nie…
Lees meerDie krag van gebed
Ek het hierdie getuienis etlike jare gelede gelees en vandag gaan ek dit gebruik as ‘n boodskap sodat julle moet glo dat daar krag in gebed is!
Lees meer