Jy kry mos daardie dae waar alles eenvoudig net verkeerd loop. Maak nie saak wat jy doen nie, niks wil net reg loop nie!
Lees meerNa wie luister jy?
Ons almal ken die verhaal van Adam en Eva in die tuin van Eden. Nadat hulle van die boom geëet het waarvan God hulle beveel het om nie te eet nie, het hulle verstand oopgegaan en het hulle vir God weggekruip. In Genesis 3:11 sê God aan die mens: “Wie het jou te kenne gegee dat jy naak is?”
Lees meerDie laaste basuin na die wegraping
Jesus, Koning, help ons om sin te maak van die dinge wat besig is om met die wêreld te gebeur. Dis moeilik om te verstaan hoe U dinge doen omdat U wee nie ons wee is nie.
Lees meerLeiers van Blindes
Een van my lesers het vir my iets gestuur wat hulle op Facebook gevind het wat ek net met julle moet deel.
Lees meer