Liewe Kinders van die HERE; ons tyd is bykans om…
Lees meerWaarom voel dit of die Here ons verlaat?
Het enige een van julle al op ‘n stadium in jou lewe gekom waar dit vir jou voel of die Here jou verlaat het? As jy bid, dan voel dit of jy teen ‘n muur vas bid!
Lees meerDis beter om goed te doen as om te vas
Ek weet daar gaan mense wees wat met my gaan verskil, maar vanoggend het die HERE my Bybel laat oopslaan by Sagaria 7 en ek moet erken, hierdie is iets wat ek al baie oor gewonder het!
Lees meerKlou vas aan God se Beloftes
Dit verbaas my al hoe meer en meer as ek sien hoe die Woord van die Here in vervulling kom. Die meeste mense daarbuite sien dit nie eers raak nie! Ek verwys nou spesifiek na 2 Timoteus 3 vers een: “MAAR weet dit, dat daar in die laaste dae swaar tye sal kom.”
Lees meerDie Getroue Dienskneg
Ons lees in Mattheus 25:21 van die getroue dienskneg, maar wie is dit na wie die Bybel verwys?
Lees meer