HERE, ek wil bid en vra dat U ons oë sal oopmaak sodat ons sal sien dat U ons nooit alleen laat om op ons eie aan te beweeg nie, selfs al vertel satan dit vir ons. Help ons om te besef dat U altyd teenwoordig is en dat ons niks op ons eie hoef […]
Lees meerHoe om temptasie te oorkom
Jesus, maak ons oë oop sodat ons die pad wat ons op is duidelik sal sien. Bewaar en seën ons en lei ons tot die ewige lewe. Amen! Hoe baie keer gebeur dit dat ons iets het, maar dan wil die HERE nie toelaat dat ons die beter item kry nie? Kom ons sê jy […]
Lees meerDie pad na Heiligmaking
Ek weet dat baie van julle vra hoe ‘n mens heilig kan lewe. Ek wens daar was ‘n maklike antwoord of ‘n resep wat ek vir julle kan gee en sê “doen dit en jy sal heilig wees”, maar dit is nie hoe dit werk nie. Heiligmaking is ‘n pad wat jy saam met die […]
Lees meerEk is tot alles in staat
Die HERE kan mense se lewens verander; baie keer voor hulle oë as hulle net bereid is om te luister na die Gees van die HERE. Die HERE praat gedurig met ons, maar die geraas van hierdie wêreld in die vorm van bekommernisse en dringende wêreldse dinge wat gedoen moet word, maak dat ons die […]
Lees meerWat satan nie wil hê jy moet weet nie
Ons almal sukkel om van sonde ontslae te raak. Net sodra jy dink dat jy nou iets reggekry het of dat jy nou ‘n verskil gemaak het, dan val jy weer terug! Dis ‘n ewigdurende stryd! Ons probeer perfek wees, maar die waarheid is dat niemand is nie! Iemand wat baie slimmer is as ek […]
Lees meer