Om gered te kan word is ‘n drie stap proses. Daar bestaan geen vinnige bid-hierdie-gebed-en-alles-is-eensklaps-reg nie. ‘n Gebed soos daardie is slegs stap een van die proses. Al drie stappe moet uitgeleef word om volkome in die HERE te word.
Lees meerIs die einde naby?
Hierdie is ‘n vraag wat deur menigte Christene gevra word. Ek glo dat die HERE dit al ‘n geruime tyd vir ons wys net hoe min tyd ons oor het en nou verwys ek na die verskynsels in die hemelruim soos in die beweging van die planete, die maan en die son.
Lees meerDie Woord van God is die letterlike waarheid
HERE, ek wil vra dat U ons die wysheid sal gee om deur satan se leuens te kan sien en die insig om die waarskuwings te kan sien. So ‘n kort rukkie gelede het ek ‘n stuk oor E-Tol gepos. Ek dink die HERE het doelbewus vir my daardie titel laat kies, want alhoewel die […]
Lees meerJesus teken die beste met gebreekte potlode
Dankie Jesus dat u ons so bemoedig en aan almal wys wie ons werklik is voor U! Ons almal voel een of ander tyd broos en dan dink ons dat ons nie goed genoeg is om gered te word nie. Of ons dink dat die HERE vir ons kwaad is of teleurgestel is in ons. […]
Lees meerMoet ek E-Tol betaal?
Dankie HERE dat u vir ons die wysheid gee om elke dag ons lewenspad te kan bewandel! Kom ons wees eerlik, liewe lesers, wie van ons het nie al gewonder of ons moet aanhou om E-Tol te betaal nie? Ons hoor altyd in die media van mense wat duisende skuld en dan weier om dit […]
Lees meer