Een van julle het vir my hierdie gestuur en ek het dit so treffend gevind, dat ek dit vertaal het en dit vandag met julle wil deel. Daar was hierdie Professor wat Christenskap as vak in een van die kleiner universiteite in Amerika aangebied het. Elke eerste jaar student was verplig om die vak te […]
Lees meerWat is die geheim van ‘n huwelik wat hou?
Ons almal ken paartjies wat al vir jare getroud is. Ons bewonder hierdie mense en dan wonder ons wat hulle geheim is? Hoe kry hulle dit reg om soveel jare getrou te bly terwyl huwelike vandag skaars drie jaar hou! Die Apostel Paulus vertel ons dat die vrou “gebind” is aan haar man vir solank […]
Lees meerVeilig in die Hande van Jesus
Heer Jesus, ek wil bid dat U dié wat hierdie lees se oë sal oopmaak en dat hulle sal verstaan dat om alles in U hande te plaas, die beste is wat enige van ons kan doen. Amen! Die van julle wat nou al ‘n ruk saam met my is, sal weet hoe baie ek […]
Lees meerGeen kopiereg op die woord van die HERE!
Ek weet dat dit wat besig is om te gebeur ‘n gruwel in U oë is HERE, tog vra ek dat u diegene wat sodanig oortree genadig sal wees, want hulle weet nie wat hulle doen nie. Amen! ‘n Baie goeie vriendin van my wat ‘n Christelike You Tube kanaal bestuur het ‘n klagte van […]
Lees meerGelykenis van die lui dienskneg
Ek bid HERE vir geopende ore en geopende verstande, sodat dié wat hierdie lees sal lees en verstaan. Amen! Die afgelope tyd het ek baie oor die wegraping geskryf, want die Gees wou dit so gehad het. Die HERE wil hê dat julle moet weet dat die wegraping gaan gebeur en dat dit onafwendbaar is. […]
Lees meer