God se Mandaat

Ek is maar net te bewus daarvan dat dit wat julle op my webruimte lees baie keer verskil van wat julle in julle kerke hoor. Dis jammer dat dit so is… Die rede waarom dit so is, is omdat kerke verbid word aan ‘n mandaat en daardie mandaat bepaal die kerk se siening oor die […]

Lees meer

Gawes van die Gees

Dis belangrik om te onthou dat die Gawes van die Gees en die Vrugte van die Gees twee verskillende aspekte is. Die Vrugte van die Gees word genoem in Galasiërs 5:22 en die Gawes van die Gees word genoem in 1 Korintiërs 12:8-10. Vandag gaan ek met julle die Gawes van die Gees behandel. Volgens […]

Lees meer

Vrugte van die Gees

Ek het met my vorige boodskap vlugtig aan die Vrugte van die Gees geraak toe ek met julle gesels het oor die Optrede van ‘n Kind van die Here. Dis belangrik om te onthou dat ons die Vrugte van die Gees kry en dan ook die Gawes van die Gees. Hierdie is twee verskillende konsepte […]

Lees meer

Optrede van ‘n Kind van die Here

Ek weet nie presies hoe om hierdie te bewoord nie, maar die HERE wys vir my dat van Sy Kinders besig is om die bal mis te slaan en dat ‘n regstelling nodig is. Ons almal weet dat die wegraping naby is en dat die HERE sy Bruid gaan kom haal voor satan hierdie wêreld […]

Lees meer