Jesus, wys ons die pad van die Lewe en gee ons die genade om U alleen te volg. In 1 Korintiërs 13:11 skryf Paulus aan die Korinte die volgende gedeelte: “Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man […]
Lees meerDie rede waarom ons swaarkry
HERE, ons is so swak, maar U kan ons sterker maak. Help ons om ons kruise te dra. Partykeer raak die swaarkry onuithoudbaar en dan wil ons onsself jammer kry en murmureer deur te vra “Waarom ek HERE?” Kom ons kyk wat sê Job in Job 1:21 toe hulle hom meegedeel het dat sy seuns […]
Lees meerSout sonder smaak is waardeloos
Jesus sê in Lukas 14:34-35 “Die sout is goed, maar as die sout laf geword het, waarmee sal dit smaaklik gemaak word? Dit is nie bruikbaar vir die grond of vir die ashoop nie. Hulle gooi dit buitekant weg. Wie ore het om te hoor, laat hom hoor.” Besef julle wat se kragtige stelling hierdie […]
Lees meerProfetiese boodskap vir Suid Afrika (Herhaling)
Ek het eintlik ‘n heel ander boodskap vir julle vir vandag gehad, maar vanoggend het die Gees van die HERE ander planne gehad! Ek weet nie waarom die HERE my gekies het om hierdie boodskap aan julle te bring nie, want ek is nie ‘n profeet nie. Ek is ‘n sondaar wat genade ontvang het […]
Lees meerDie prys om ‘n Kind van die HERE te wees
Ons almal het al geboue gesien wat halfpad klaar gebou was. Alhoewel in die kleinere, gebeur dit soms dat die bouer se geld opraak voor die gebou klaar gebou is… Hoeveel van julle het so iets al gesien? Wat is jou eerste gedagte? “Wat ‘n idioot! Kon hy nie bereken het wat dit hom sou […]
Lees meer