Die Logos en die Rhema Woord

Baie van julle het seker al die begrippe van Logos en Rhema gehoor, maar hoeveel van julle weet werklik wat dit beteken? Die Woord van die Here soos dit in die Bybel opgeteken is en dit wat ons lees, is die Logos Woord. Logos is ‘n Griekse woord wat letterlik beteken “ek sê”, maar dit […]

Lees meer

Moet Christene ruggraatloos wees?

Hierdie is ‘n vraag wat deur baie Christene gevra word omdat die woorde sagmoedigheid en selfbeheersing baie in die Bybel genoem word. In Mattheus 5:39-42 lees ons die volgende: “[39] Maar Ek sê vir julle dat julle ’n slegte mens nie moet weerstaan nie; maar as iemand jou op jou regterwang slaan, draai ook die […]

Lees meer