Om ‘n Kind van die HERE te kan wees, beteken dat ons veronderstel is om die Woord van God te bestudeer sodat ons nie deur satan verlei word nie. Ongelukkig gebeur dit meer en meer dat ons op ander mense staat maak om vir ons te vertel wat in die Woord van God staan… Ek […]
Lees meerHoe om uit die modder uit te kom as jy vas sit.
Staan op! Staan op uit die modder uit, sê die HERE van die leërskare! Die oorlog is vel en dit gaan aan reg rondom ons. Baie is totaal onbewus van wat om hulle aangaan, maar die wat oë het sal oplet dat die wêreld al hoe boser word. Liewe lesers, julle moet weet dat hierdie […]
Lees meerHeiligmaking deur Lyding
Dankie HERE dat u ons dra wanneer ons kragte opgeraak het en ons nie meer verder kan gaan nie. Ek weet dat daar sommige van julle is wat wonder oor die leiding wat ons op aarde deurgaan vir die Koningryk van die Hemele. Ek weet dat daar kerke is wat nie glo dat enige vorm […]
Lees meer‘n Deurbraak wag!
Iemand het eenslag vir my gesê ons dien ‘n HERE met ‘n sin vir humor. Dit het my baie lank gevat om daardie stelling te kan verstaan, want tot op daardie stadium het ek nie die HERE op ‘n persoonlike vlak geken nie. Ek was gered, maar vir my was die HERE in die Hemel […]
Lees meerLig aan die einde van die tonnel
Jesus antwoord gebede! Prys Sy Wonderlike Naam! In April maand laas jaar het Angus Buchan sy “It is time” samekoms in Bloemfontein gehou waar oor ‘n miljoen mense saamgekom het om te bid. Almal het na die tyd asem opgehou en gehoop dat daar dadelik veranderinge in Suid Afrika sou kom, maar niks het gebeur […]
Lees meer