Ons sal seker nooit die liefde wat die HERE vir ons het kan verstaan nie. Dis eenvoudig bokant ons vermoë om te kan verstaan… Die probleem is dat ons so vol oordeel en self haat is, dat die HERE net nie kan deurdring tot ons nie. Gelukkig hou die HERE nooit op om te probeer […]
Lees meerWys jou liefde vir Jesus aan die wêreld
Moet nooit bang wees om jou liefde vir die HERE te wys of bang wees oor wat mense van jou gaan dink nie. Baie van julle het die HERE gevra vir die gawe van gesondmaking, maar wat julle nie besef nie is dat dat die gawe van gesondmaking hand aan hand loop met jou kontak […]
Lees meerWaarom bekommer jy jou
Mensekind, waarom bekommer jy jou oor die dag van môre. Is Ek nie die HERE jou God wat jou weë ken en jou in die holte van My hand bewaar nie? Terwyl ek besig was om te dink oor hoe ek hierdie boodskap gaan begin, het die woorde soos bo by opgekom. Ek sien weer […]
Lees meerAs jy lus voel om op te gee
Voel jy die laaste ruk lus om net op te gee? Dan het die HERE hierdie boodskap net vir jou. Dis alles leuens! Dis satan wat vir jou vertel dat jy jou tyd mors, dat jy te oud is, te moeg en nie sterk genoeg om aan te gaan nie. Nou voel jy dood binne […]
Lees meerVertrou in die Here
Vertrou in die HERE. Vertrou Hom met alles, want ons vyand loop rond soos ‘n brullende leeu opsoek na wie hy kan verslind. Moenie vir een oomblik dink dat jy met vuur kan speel en nie daardeur geskroei kan word nie. Moet ook nie dink dat jy jou tyd kan gebruik om net vinnig met […]
Lees meer