Die enigste manier hoe die HERE ons kan red van enige slegte besluite is deur gehoorsaamheid aan Hom. Ons weet maar net te goed as ons iets doen wat nie reg is nie, want jy kry daardie gevoel van onsekerheid in jou hart. Dit beteken dat jy die verkeerde rigting ingeslaan het en moet terug […]
Lees meerKom na My met jou mislukkings
Ons maak baie keer self die deur vir satan oop om ons aan te val en te onderdruk… Ons gewete kla ons aan as ons dit doen, maar dan is ons mos eie wys en hardkoppig en wil jy nie luister nie. Ons probeer met die HERE redeneer: “Here, ek moet net gou dit doen […]
Lees meerSodom en Gomorra
Die verhaal van Sodom en Gemorra wat in Genesis 18 en 19 opgeteken is in die Bybel is seker een van die bekendste Bybel stories. Die Bybel leer vir ons dat Sodom en Gemorra in die Jordaan plein geleë was en dat dit ‘n baie vrugbare streek was. Vandag word ‘n groot gedeelte van die […]
Lees meerDie millennium regering
Heer Jesus, help ons om ons aardse toetse in perspektief te hou en te weet dat ons baie gou saam met U sal wees. Amen! Nou dat die jaar amper op sy einde is en so baie mense met vakansie is, sal julle seker agtergekom het dat die boodskappe minder word. Ek dink die HERE […]
Lees meerGoddeloosheid in die laaste dae
Jesus, wil U nie asseblief ons oë oopmaak sodat ons kan sien wat besig is om te gebeur rondom ons nie? Gee vir ons die wysheid om te kan onderskei tussen reg en verkeerd, veral nou dat die pad tussen reg en verkeerd so vertroebel geraak het. Amen! Paulus skryf vir Timotheüs die volgende woorde: […]
Lees meer