Ek het op geleentheid oor hierdie onderwerp geskryf, maar die HERE wil hierdie les graag herhaal. Ons almal word op een of ander stadium deur die flitsende liggies en die idee van baie geld wen gevang. Ek was ook al daar… Dit gebeur met ons almal, maar sommige word nooit uit hierdie tronk bevry nie. […]
Lees meerHoe kry ek my lewe reg?
Hierdie is ‘n vraag wat ek taamlik gereeld kry, want iets in ons almal sê vir ons dat die einde naby is en dat die tyd min is… Daar is drie dinge wat miskien nie aan u verduidelik is toe u die stap geneem het om ‘n Kind van die HERE te word nie. Die […]
Lees meerDie liggaam van die HERE skeur…
Jesus, help ons om ons oë en ons harte oop te maak vir die gevolge van ons opinies en vir die wat ons seermaak met ons monde. Amen! Die HERE is in die ongelooflikste pyn; meer as wat enige iemand kan besef. By die voet van die kuis staan Sy moeder en huil: “My seun, […]
Lees meerWaarom mense die Kerk van die HERE verlaat
Hierdie is ‘n vraag wat deur baie gevra word. As jy een van die is wat hieroor wonder, lees dat hierdie boodskap van die HERE. Voor ek begin wil ek net sê dat die HERE in hierdie boodskap baie hard met sommiges gaan praat. Dis net om af te breek nie, maar om te wys […]
Lees meerOntvang die liefde van Jesus
Ons sal seker nooit die liefde wat die HERE vir ons het kan verstaan nie. Dis eenvoudig bokant ons vermoë om te kan verstaan… Die probleem is dat ons so vol oordeel en self haat is, dat die HERE net nie kan deurdring tot ons nie. Gelukkig hou die HERE nooit op om te probeer […]
Lees meer