In gesprek met die HERE

Hierdie week gaan ek net lekker met u gesels. Geen Bybelverse of aanhalings nie. Net ‘n lekker gesels boodskap! Ek weet nie wie van julle al die film “Conversations with God” gesien het nie. Ek kan dit ten sterkste aanbeveel vir die wat dit nog nie gesien het nie! Ek gaan nou nie die hele […]

Lees meer

Wipplank van trotsheid

Dankie Jesus dat U nie toelaat dat trotsheid ‘n houvas in ons lewens kry nie. Amen! Liewe Kinders van die HERE, trotsheid is ‘n lelike ding! Dit laat jou selfstandig voel en dat jy nie op die HERE hoef te vertrou nie. Dit liewe leser, is die een ding waarteen ons ten alle tye moet […]

Lees meer

Wandel in opregtheid

Dankie Jesus vir U aanmoediging dat toetse deel van die oorwinnings proses is en dat daar ‘n rede daarvoor is. Help ons om dinge te beoordeel volgens U standaard en nie die vae standaard van die wêreld nie. Amen! Hy wat in opregtheid wandel, wandel veilig, maar hy wat sy weë krom maak, word bekend. […]

Lees meer

Seisoene van die lewe

In al die Kinders van die HERE se lewens is daar siklusse soos seisoene. Siklusse van proewe, teenstrydighede, struikelblokke, verliese en al hierdie dinge is ontwerp om jou in volwassenheid te bring as die Seuns en Dogters van die HERE. Die kere wat jy die swaarste kry is die kere wat jy die meeste groei […]

Lees meer