Hoe naby is ons aan die wegraping?

Dit gebeur baie selde dat ek na ander mense se boodskappe luister, maar hierdie boodskap was vir my anders, want alles wat ek die afgelope tyd aan julle verkondig het, word daarin vervat! Daar is by my geen twyfel dat dit ‘n boodskap van die HERE is nie! Ek weet ongelukkig nie wie die boodskap […]

Lees meer

Die Heilige Nagmaal

In al die jare wat ek vir julle boodskappe bring kan ek nie onthou dat ek al ooit oor hierdie gedeelte van die HERE se Woord geskryf het nie… Regdeur ons land word nagmaal elke laaste Sondag van die maand gevier, maar min besef die werklike betekenis daarvan. Ek gaan begin deur te sê dat […]

Lees meer

Die keuse om in God te glo

Die lewe is ‘n eindelose ry keuses. In die oggend as jy opstaan kies jy om in ‘n goeie bui of in ‘n slegte bui te wees. Jy kies of jy jou tande gaan borsel, jou hare gaan was of gaan skeer as jy opgestaan het. Jy kies om ontbyt te eet of nie. Met […]

Lees meer

Werk, want die tyd is amper om!

Liewe HERE wat heers oor alles en almal, wees ons arme sondaars genadig! Vergewe die wat U nie ken nie, HERE, want hulle weet nie wat hulle doen nie. Amen. Liewe lesers, ek word vandag gelei om met julle oor die einde te praat. Ja, die tyd is amper hier… Ek weet julle ken Matteus […]

Lees meer

Die vyand se gewildste teiken

Here Jesus, help ons asseblief om nugter en waaksaam te wees, wetende dat die vyand se primêre doel is om ons deur middel van leuens van U te skei. Help ons om sy streke te herken en van hulle te kan wegdraai in volle vertroue in U. Amen. Baie keer as ons vergifnis vra vir […]

Lees meer