Seisoene van die lewe

In al die Kinders van die HERE se lewens is daar siklusse soos seisoene. Siklusse van proewe, teenstrydighede, struikelblokke, verliese en al hierdie dinge is ontwerp om jou in volwassenheid te bring as die Seuns en Dogters van die HERE. Die kere wat jy die swaarste kry is die kere wat jy die meeste groei […]

Lees meer

Oorwin Weerstand

Jesus, help ons asseblief om te verstaan dat daar weerstand gaan wees in alles wat die moeite werd is om te doen. Amen! Ons almal raak geïrriteerd en ons eerste reaksie is om die ander een iets toe te voeg of te reageer op ‘n manier wat nie betaamlik is nie… Dis menslike natuur om […]

Lees meer

Gebind deur die geloof

Iemand het die week vir my ‘n vraag gevra wat in beginsel neerkom op ‘n leerstelling wat iemand moes gemaak het soos of ‘n sekere gebruik sonde is of nie. Onmiddellik het die Woord van die HERE tot my gekom… Hoe maklik laat ons nie toe dat ons deur sulke leerstellings gebind word nie. Een […]

Lees meer

Hardloop voor die Here uit

Hoe baie gebeur dit dat die HERE vir ons iets bekend maak en dan hardloop ons nie voor Hom uit in ‘n poging om die profesie waar te maak nie? As alles dan skeef loop, dan kan ons nie verstaan waarom nie. “U het dan so gesê, HERE,” kla ons dan… Die HERE sê baie […]

Lees meer