Bid met oorgawe; die vyand wen veld

HERE, U waarsku ons. Mag U woorde ons harte tot aksie laat oorgaan! Amen! Die HERE sê dat daar tekens in die hemel, die son, maan en sterre sal wees, maar julle weet dit reeds. Dit staan in Matteus 24. Die sonsverduistering in Amerika is ‘n teken van die HERE se koms. Nog ‘n waarskuwing […]

Lees meer

21 September 2017

Internet gons op die oomblik van voorspellings oor 21 September 2017 as ‘n moontlike datum vir die wegraping… Daar is mense met baie oortuigende bewyse, maar ek kan net uitwys wat in die HERE vir ons in Mattheus 24:36 wys: “Maar van dié dag en dié uur weet niemand nie, ook die engele van die […]

Lees meer

Amerikaanse Sonsverduistering op 21 Augustus 2017

Amerika gaan op Maandag, 21 Augustus 2017 ‘n totale sonsverduistering beleef wat regoor die kontinent sigbaar gaan wees. Hierdie sonsverduistering gaan begin aan die weskus in die staat van Origon en eindig aan die ooskus in die staat van South Carolina. Die sonsverduistering gaan letterlik regdeur die hele Amerika loop; regdeur die middel van die […]

Lees meer