Met vandag se boodskap gaan ek aansluit by my vorige een, want die HERE het nog nie klaar gepraat nie. Die van julle wat oud genoeg is, sal weet hoe ‘n voorspoedige land Suid Afrika in die 1970 en 1980’s was. Hierdie land was ‘n krag reus aan die suidpunt van Afrika. Gedurende daardie tyd […]
Lees meerProfetiese boodskap vir Suid Afrika (Donderdag 9 November 2017)
Die HERE hoor jou Suid Afrika! Hy het medelye die ongeregtigheid in hierdie land; daarom gaan dinge binnekort verander! “Wee die bloed stad wat louter bedrog, vol geweld is, terwyl rowery nie ophou nie! Hoor, die sweep! En hoor, die gedreun van wiele! En perde wat jaag, en waens wat stamp! Weens die veelheid van […]
Lees meerHardnekkigheid teen Jesus
Jesus, gee ons die krag en die wysheid om nee te kan sê teen gewoonte sonde. Amen! Soms gebeur dit dat ons iets so graag wil hê, maar dan sê die HERE nee. Aanvanklik dink ons die HERE ‘n fout maak. Ons wil dit dan so graag wil hê, maar dit nie kan hê nie […]
Lees meerVoorbereiding vir die gawe van genesing
Jesus, ons is hier; hier om U wil te doen. Maak ons harte gereed om net U wil te doen. Amen! As ek moet vra hoeveel van julle in engele glo, dan wonder ek hoeveel hande daar sal opgaan… Baie van ons vermy die gesprek geheel en al. Ander glo weer aan een of ander […]
Lees meer‘n Diepgaande gevoel van nederlaag
HERE, daar is so baie mense wat aan depressie lei. Gee hulle die genade om ‘n weg uit te sien deur u genade! Sommige van julle gaan op die oomblik gebuk onder geweldige druk. Die HERE sê dat Hy bewus is daarvan. Baie van julle voel as gevolg daarvan verslane en voel jy nie meer […]
Lees meer