Mag die wysheid van die HERE ons harte beweeg om Sy onderrig in alle dinge te volg. Amen! Dis so belangrik dat elke persoon wat die HERE volg, homself moet ken, want daar is so baie gebroke siele daar buite wat hulleself nog nie vergewe het nie. Hulle weet nie wie hulle is of waarom […]
Lees meerJesus in ‘n boksie
Ons is baie keer so bekommerd oor wat mense van ons dink dat ons tot uiterstes gaan om te verseker dat mense niks het om oor te kan praat nie. As jy een van hierdie is wat jou geduring hieroor verknies, dan het die HERE dit om vir jou te sê: “Wat maak dit saak […]
Lees meerDie Toring van Babel
Wie van ons het nie al gewonder oor die verhale wat in die Ou Testament van die Bybel vertel word nie. Ek weet dat baie van julle seker wonder hoe waar hierdie verhalwe nou eintlik is! Hierdie reeks van verhale, die Toring van Babel, Noag se Ark en die Tog deur die Rooi See vorm […]
Lees meerHoe kan ek verseker weet dat ek gereed is vir die wegraping?
Baie mense dink dat as hulle Christus ken, hulle outomaties weggeraap gaan word die dag as dit gebeur. Op soortgelyke wyse dink baie ook dat as hulle tot bekering gekom het, hulle weggeraap gaan word. Hierdie is die boodskap wat is sovele kerke verkondig word: bid-hierdie-gebed-en-alles-is-skielik-outomaties-reg, maar daar word vergeet van die werke en dat […]
Lees meerWas Jesus en Satan broers?
Ek weet nie wie van julle die film God and Kings gesien het nie. Dis ‘n film oor die lewe van Moses wat in 2014 vrygestel is. In die film word beweer dat Jesus en Satan broers is wat teen mekaar baklei. Hierdie stelling is natuurlik glad nie waar nie! Skrywers gebruik iets wat genoem […]
Lees meer