En so het 23 September 2017 gekom en gegaan, net soos 21 Mei 2011, 21 Oktober 2011 en 21 Desember 2012… Sien julle die patroon? Ons kan nie vir God voorspel wanneer die einde van die wêreld moet aanbreek of wanneer die wegraping moet plaasvind nie! Elke slag wat daar so ‘n voorspelling gemaak word, […]
Lees meerMoenie met twee gewigte weeg nie
Die van julle wat oud genoeg is, sal nog daardie outydse weegskale onthou. Daardie soort waar jy gewigte op die een end gesit het en dan wat jy ook al wil weeg op die ander kant. Vandag se boodskap gaan oor daardie gewigte wat hulle gebruik het om mee te weeg. “Jy mag nie twee […]
Lees meerDie aarde waggel soos ‘n dronkaard
Bid vir die wat lei in hierdie uur en ook die wat gaan lei as gevolg van sonde. Ons almal weet van die storms wat Amerika getref het en die verwoesting wat dit gesaai het. Gister het ‘n massiewe aardbewing Mexiko getref… Ek het vanoggend die skrifgedeeltes gekry, maar aanvanklik nie geweet wat dit beteken […]
Lees meerIs jy soos Jesus?
Iemand het hierdie boodskap vir my verlede week gestuur, maar ek gaan dit vandag vir julle bring omdat dit so ‘n treffende voorbeeld is van naaste liefde. Hoe baie keer het ons nie al gewonder wie ons naaste is nie, tog sê Jesus dit vir ons in Lukas 10:25-37 deur die gelykenis van die Barmhartige […]
Lees meer‘n Offer van Vas en Gebed
Hierdie moet seker die mees ongewildste onderwerp in die Bybel wees om oor te praat! As kind het ek groot geword met die idee dat vas beteken om tot die ekstreme te gaan en vir dae lank, selfs ‘n week lank sonder kos te bly… Wat se idees plant satan nie alles in ons koppe […]
Lees meer