Die wolk van leuens in die media

Die HERE het op geleentheid vir ons gesê dat ons moet wegbly van die media af en nie moet glo alles wat daarop uitgesaai word nie. Sommige van julle het gehoor gegee, maar ander het ongelukkig nie… Daar is ‘n skaduwee regering wat een doel voor oë het en dit is om hierdie wêreld te […]

Lees meer

Die werk van die HERE kom eerste!

Vandag wil ek vir julle ‘n storie vertel. Hierdie het werklik gebeur, maar die name van die persone gaan ek weerhou om hulle privaatheid te beskerm. Daar was ‘n prediker gewees wat ‘n groot huis gehad het, maar nadat sy kinders almal groot geword het en dit later net hy en sy vrou was wat […]

Lees meer

Die oog van die naald

In Mattheus Mat 19:24 se Jesus hierdie bekende woorde: “En verder sê Ek vir julle, dit is makliker vir ‘n kameel om deur die oog van ‘n naald te gaan as vir ‘n ryk man om in die koninkryk van God in te gaan.” Volgens die Skrif het Jesus die woorde in Mattheus 19:24 van […]

Lees meer

Hoe kan ons oorwin?

Om te kan triomfeer oor die aanvalle van satan is iets waarmee ons almal sukkel. Partykeer is ons suksesvol, maar in die meeste gevalle faal ons miserabel! Waarom is satan so suksesvol? Dis omdat hy jou ken soos wat die HERE jou ken. Hy weet presies watter knoppies om te druk om watter resultaat te […]

Lees meer