Blinde kolle in die geloof

Hoe maklik beland ons nie in ‘n blindekol waar ons ons Mede Christene nie meer kan sien nie… Dan strompel ons voort met die idee dat ons en ons alleen reg is en almal anders verkeerd is? So ‘n rukkie gelede het iemand vir my gevra of ek glo dat daar ‘n Vader, Seun en […]

Lees meer

Meer tyd word ons gegun

Hierdie is ‘n baie moeilike boodskap om vir julle te bring, want ek weet maar net te goed hoe baie van julle die koms van ons Koning op die Wolke verwag… Ek het hierdie week baie gebid. Ek was teleurgestel. Ek het gehuil by die HERE, maar God die Vader se besluit was gemaak. Meer […]

Lees meer

Kom in jou volheid

Dankie Jesus dat u ons beskerm het van die bose en ons nou in U wonderlike plan vir ons inbring. Jesus sê dat dit nou die tyd is vir vooruitgang. Die wolke van donkerheid was oor baie van julle, maar julle het vasgehou aan die HERE se beloftes en julle het sterk geswem. Alles was […]

Lees meer

Ek het aangejaag… wat nou?

Dit gebeur met almal van ons. Jy probeer so hand om ‘n heilige leefwyse te handhaaf en dan vaal jy. Ek kan julle nie sê hoeveel kere ek voor die HERE gaan smeek het en gevra het waarom ek so baie vaal nie, maar min het ek geweet dat vaal deel van die grootword in […]

Lees meer

‘n Poel van leuens

Vader, hou hierdie toenemende donkerte wat oor hierdie wêreld wil kom asseblief terug en gun ons meer genade en meer tyd om meer siele vir U te wen. Gee ons ook die wysheid en die selfbeheersing om vir U alleen te lewe in hierdie finale ure. AMEN! Vir sommige van julle is die wêreld op […]

Lees meer