Vandag se boodskap is vir die van julle wat nog nie ‘n lewensmaat gevind het nie. Dis HERE vra vandag vir jou dat jy asseblief moet wag op Sy keuse vir jou; die een wat Hy gesalf het om by jou te pas. Een wat eerlik en vol integriteit gaan wees teenoor die HERE en […]
Lees meer‘n Huwelik is ‘n vennootskap; nie ‘n kompetisie nie.
Dis duidelik dat hierdie onderwerp vir die HERE baie belangrik is, want ander sal daar nie twee boodskappe oor hierdie onderwerp gewees het nie. In ‘n Huwelik is dit nie belangrik wie reg en wie verkeerd is nie. Wat belangrik is, is om nooit die band wat tussen julle is te breek nie en om […]
Lees meerKonflik in die huwelik
Die HERE wys vir my dat baie van julle met hierdie probleem van konflik in die huwelik sukkel, daarom gaan ek julle van hierdie paartjie vertel. Kon ons noem hulle David en Sonja. David is 36 jaar oud en Sonja is 33. Beide van hulle is verloof en beide het in Christen huise groot geword. […]
Lees meerHet jy die Seun?
Baie lank gelede was daar ‘n pa wat baie lief was vir sy seun. Soos sy seun ouer geword het, het die pa agtergekom dat die seun ‘n belangstelling toon in kunswerke. Sy pa het begin om die belangstelling te kweek en baie gou het hulle twee ‘n gedugte span gevorm wat kunswerke versamel het. […]
Lees meerFrustrasies en onderbrekings
Hoe baie van julle word briesend kwaad as julle onderbreek word terwyl julle besig is met iets belangrik? Dit gebeur gewoonlik as jy iets doen waarvan jy baie van hou en dan moet ophou omdat iemand anders hulp nodig het. Ons broederlike liefde word op so ‘n manier vir ons medemens getoets en jy moet […]
Lees meer